Home

Ou wysheid

Ek is eens aangeraai het om eerder ’n stoorkamer as ’n huis te huur. Dit sal my goedkoper uitwerk, was die persoon se mening. Dalk is hulle reg. Ek het gaan tel. Hierdie jaar is 229 dae oud en ek was tuis vir ’n skamele 142 daarvan. Dit beteken dat ek (tot dusvêr) meer asContinue reading “Ou wysheid”

Fokof

Wat is die eerste ding wat mense sê as hulle hoor jy is ‘n dominee? “Skies, ek vloek…” Want dis mos die dominee-doodsonde. Blykbaar. Die f-woord. Tog het ek al op twee geleenthede oomblikke van diepe konneksie met God te midde van hierdie verskriklike f-woord beleef. Die eerste geleentheid is nie my storie om teContinue reading “Fokof”