Die tydelikheid van blikoopmakers

Party dinge hou net nie meer lank in vandag se tyd nie. Soos ‘n blikoopmaker. Tien jaar terug, op 18 Januarie 2011, het ek ‘n blikoopmaker gekoop. My nuwe vriendin se kommune het nie ‘n blikoopmaker gehad nie en sy het verjaar. Die kombinasie het logies genoeg gelyk. Sy het darem van die geskenk gehou,Continue reading “Die tydelikheid van blikoopmakers”

‘n Spoeg, ‘n frons en ‘n tree terug

Dit is baie keer vir my moeilik om te weet waar om ‘n storie te begin. Jy soek iets met trefkrag wat nie die hele storie gaan weggee nie. Iets wat sal maak dat mense wil aanhou lees. Dit lyk my egter dat dit vir party mense moeilik is om te weet waar om ‘nContinue reading “‘n Spoeg, ‘n frons en ‘n tree terug”