Wat het my twintigs my geleer?

En so, op die vooraand van my dertigste verjaarsdag, vra ‘n vriend my: “Wat vat jy saam met jou uit die vorige dekade?” Sjoe… dan moet ek eers onthou wat alles die afgelope dekade gebeur het. Alles vanaf my tweede jaar van my studies tot die tweede jaar van my verdere studies. Ek deel maarContinue reading “Wat het my twintigs my geleer?”

“Vóór Covid het ons, maar ná …”

Mens kan seker maar sê dat ek dit my besigheid maak om te weet wat ander mense dink en doen. Veral in die kerk. Voordat jy dink ek is net nog ‘n “busy-body”: ek hou van navorsing. Só baie dat ek einde laasjaar ‘n tree terug van die bediening as predikant gegee het en hierdieContinue reading ““Vóór Covid het ons, maar ná …””

Geriatriese swangerskappe

“I suppose it’s like the ticking crocodile, isn’t it? Time is chasing after all of us, isn’t that right?” – Finding Neverland Eendag, op ’n eiland wat ek en jy na alle waarskynlikheid nooit sal sien nie, het ’n krokodil ’n smulhap van ’n hand geneem – en daarmee saam ’n horlosie as bykos. KapteinContinue reading “Geriatriese swangerskappe”

Dergelike dertigs

Ek en dertig beloer mekaar van oorkant die vertrek. Binnekort gaan ons hand om die blaas staan. Tot en met 28 Desember verlede jaar het ek eintlik nogal uitgesien. Dertig klink so gesofistikeerd. Die twintigs is gevul met die spreekwoordelike ‘sletsappies’ en die dertigs met skemerkelkies en wyn. Die twintigs het boyfriends en die dertigsContinue reading “Dergelike dertigs”